By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Pam Golding Eiendomme Ellisras

Marié Pienaar, is ‘n Gold Club agent by die beste van die beste vir die afgelope 7 jaar. Sy is deel van Pam Golding Eiendomme en hulle vier vanjaar 40 jaar se bestaan.

Sy hanteer industriële, residensiële en wildsplaas eiendomme. Tans bemark en verkoop sy ‘n paar eksklusiewe eiendomme in die “Welgevonden Big 5 Private Game Reserve”. Die meeste lodges hier behoort aan welbekende name in Suid-Afrika sowel as eienaars van Europa. 

Marié is Ellisras: Sy sal jou ontmoet oor koffie by “Die Pot” en jou die eiendomme wys waar jy sononder kan wandel op die groen skoonveld. Sy ken hierdie 4 by 4 kontrei, die rivier wat elke 8 jaar vloed en die stil strate tussen Maroelas. Sy is versot op haar werk en dankbaar wanneer sy dieselfde entoesiasme op haar kliënte se gesigte sien. Sy is jou agent in Ellisras.

Pam Golding Eiendomme Ellisras – besoek gerus hulle indrukwekkende webwerf vir meer inligting.
Adres:Lephalale
Kontaknommer:073 153 9889
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site