By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Poelanie's Gastehuis

Neels en Poelanie Craven nooi jou uit na die unieke en rustige atmosfeer van Poelanie's Gastehuis - hulle bied uitstekende akkommodasie in Reitz, Oos-Vrystaat.

Poelanies bied 19 kamers in 4 prysklasse, almal met en suite-badkamers, bad of stort. Kamers is toegerus met ‘n TV, waaier, verwarmer en koffiemaakgeriewe. Net kwaliteit beddens, linne en handdoeke word gebruik.

“Chocolat” voorsien die beste koffie en snuisterye in die Oos-Vrystaat. Dis die moeite werd om te besoek, selfs as jy net deurry.

Met konferensiegeriewe vir tot 80 mense, veilige onderdak parkeerplek, gratis wifi in alle kamers en 'n volledige ontbyt wat in die hoofhuis bedien word - is Poelanies 'n moet om te besoek.
 
Poelanies Gastehuis - perfek vir sakereisigers en ideaal vir vakansiegangers.
Kontaknommer:082 564 6693
Copyright © Ontbytsake 2020 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site