By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Riversands Aftree-oord

Die Riversands Aftree-oord is ideaal geleë in Jordaan Park, Heidelberg (Gauteng), aan die oostelike grens van Suikerbosrand natuurresevaat. Daar’s maklike toegang vanaf die N3 hoofweg en dis naby alle fasiliteite.

Hier is luuks ontwerpte 2 en 3-slaapkamer-huise beskikbaar op lewensreg of deeltitel. Daar is nou ook kleiner wooneenhede met versorging beskikbaar in hierdie reeds gevestigde ontwikkeling.

Koop nou vir jouself of as ‘n bellegging vir die toekoms. Riversands Aftree Oord bied jou die beste waarde vir geld.
Kontaknommer:082 55 22 77 5
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site