By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Royal Palm Hotel

Die Royal Palm Hotel in Umhlanga bied bied al vir die afgelope 11 jaar lank, luukse, gerieflike en rustige verblyf.

Dit is ideaal geleë vir besigheid- en vakansieverblyf. Dié pragtige hotel het altesaam 94 luukse woonstelle, waaronder 14 ‘penthouses’, 60 Junior Suites en 10 luukse ‘studio’-woonstelle. Hierdie eksklusiewe woonstel-styl hotel spog met een van die nuutste konferensiefasiliteite in Umhlanga.

Die THYME @ ROYAL PALM restaurant, op die perseel, bied gaste 'n ete ekstravaganza aan wat absolute meesterstukke van kulinêre genot insluit.

Kom ervaar 'n Afrika-safari, insluitende die beste wildbesigtiging in KwaZulu-Natal, stap- en bergfietsry, dolfyntoere en besoek historiese Zoeloe-slagvelde. Die Royal Palm Hotel bied akkommodasie naby die Kings Park- en die Moses Mabhida-stadion.
Kontaknommer:031 581 8000
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site