By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Rubicon Aftree Oord

Rubicon Aftree Oord is ‘n volledig toegeruste aftree oord vir 50 plussers in Nelspruit. Inwoners vind hier ‘n veilige hawe waar hulle steeds ‘n aktiewe en vol lewe kan en wil lei, met ‘n mooi omgewing en mense wat werklik omgee.

Die versorgingseenheid vorm die spil en spog met ‘n volledige span opgeleide personeel wat sorg bied. 

Vanaf 2018 is ‘n nuwe vleuel – Memory Care – bygevoeg waarin die groot en groeiende behoefte van Dementia pasiënte aangespreek word. 

Daar is nou luuks-afgewerkte en ruim vol- en deeltitel - 1-, 2- en 3-slaapkamereenhede in die Oord beskikbaar.  Kontak hulle gerus.
Kontaknommer:082 349 1374
Copyright © Ontbytsake 2019 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site