By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

SFI

Flordis Suid-Afrika, is deel van 'n groeiende internasionale organisasie Soho Flordis International (SFI) wat toonaangewend is met die toepassing van wêreldklas-standaarde op die ontwikkeling van bewysgebaseerde natuurlike medisyne.

Met die toepassing van farmaseutiese graadverwerking op natuurlike medisyne, voldoen Flordis aan 'n streng 'kwaliteit eerste' benadering tot die verkryging en vervaardiging van bestanddele om te verseker dat hulle produkte die beste in sy klas is en deur kliniese bewyse ondersteun word.

SFI - klinies bewese natuurlike medisynes.

Facebook: FlordisSA of Eyeqsa
www.flordis.co.za 

Kontaknommer:044 874 2927
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site