By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Sable Homes

Sable Homes en Abland het die manjifieke 950Hektar Hazeldean Node in Pretoria-Oos ontwikkel, wat 'n fenomenale 1,5 miljoen vierkante meter van nuwe ontwikkelings beslaan. Dit bied ‘n gesogte leefstyl in 'n lewendige gemeenskap van 11 000 nuwe huise. 

Met sy eie pols en kultuur, artikuleer Hazeldean omgewingsverantwoordelike lewe. Dit bevat uitsluitlik inheemse plante oor meer as 80hektar van private oop ruimtes, wat verfrissende groen skakels skep. 

Hazeldean bied residensiële en aftree-lewenstyle maar ook kantoor- en kleinhandel-ontwikkelings. Abland het hier gefokus op die ontwikkeling van 'n hele node wat alle aspekte van die lewe dek.

Met ‘n volsirkel lewe, bied Hazeldean Node jou 'n leefstyl waar jy nooit hoef weg te trek nie. Dit bied alles: van kantoorruimte, skole, winkels en intreevlak residensiële behuising, tot by die verswaktesorgsentrum vir jou aftreejare.
Kontaknommer:011 510 9999
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site