By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Sasol N2 & Tuscarora Spur

Net buite Piet Retief op die N2 is die Sasol N2 en Tuscarora Spur – ‘n heerlike, skoon rusplek op pad na die kus.

Sedert 2004 bied Sasol N2 “A” klas, eenstopdiens vir brandstof en ligte herstelwerk. 

Dan is daar ook  geriewe soos die winkel, skoon kleedkamers, OTM’s en natuurlik die Spur.

Buiten al die smulkanse van die Spur, kan jy verseker wees van respekvolle en vinnige diens by Sasol N2. Dis gemaklik geleë en ruim met oorgenoeg parkeerplek. Hulle hou die omgewing skoon en netjies en skep ’n vriendelike atmosfeer wat mense weer en weer laat terugkom.

Sasol N2 en die Tuscarora Spur – Piet Retief se kenteken vir reisigers.
Kontaknommer:017 826 2941
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site