By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Seeff Mokopane

Seeff Mokopane bied tans voltitel standplase te koop aan in Fase Twee van THORNY BUSH WILDLIFE AND GOLF ESTATE. 

Thorny Bush is ‘n unieke Bosveldse leefstyllandgoed wat oor ‘n gholfbaan, wandelpaaie, fietspaaie en visvang-geriewe in die Nylrivier beskik. 

Die sosiale klubhuis is met moderne fasiliteite toegerus en daar is verskeie sportgeriewe op die drumpel. 
Die landgoed geniet 24- uur toegangsbeheer en word bewaak en beskerm deur ‘n dubbele elektriese heining. Dis ook gerieflik naby aan winkelsentrums, restaurante, skole en mediese sentrums. 

Erwe in Fase 2 van Thorny Bush het so pas op die mark gekom, terwyl Fase 1 bykans totaal uitverkoop is. Moenie dié uitsonderlike beleggingsgeleentheid misloop nie! 

Gesels gerus met SEEFF Mokopane vir meer inligting.
Kontaknommer:083 250 6599
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site