By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Seeff Secunda

Seeff Secunda het in 2007 begin en is vandag een van die grootse eiendomsagentskappe in die kontrei. 

Seeff verkoop en verhuur eindomme – residensieël, kommersieël en plase. Verder bemark hulle ook nuwe ontwikkellings soos die Terra Nova luukse aftree oord.

Terra Nova Aftree oord is die enigste in sy soort in die Secunda omgewing. Die volledige oord sluit in 1 tot 3 slaapkamer eenhede, ‘n eetsaal, mediese dienste, ‘n saal vir funksies, ‘n gimnasium en baie goeie sekuriteit.

Kontak Seeff Secunda vandag nog om ‘n uitstekende bellegging te maak in die Terra Nova aftree-oord.
Kontaknommer:082 853 2632
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site