By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Shell Ultra City

Die Shell Ultra City tussen Witbank en Middelburg op die N4, is ‘n uitstekende russtop vir reisigers en was die 2de Ultra City in die land. Sulke lang jare se ervaring beteken net een ding – puik afgeronde diens op alle vlakke.  

Vir die afgelope 27 jaar is dit onder dieselfde familie se bestuur wat 24 uur per dag regstaan met onder andere ‘V-Power’ petrol en diesel en alle olievariante.

Hulle ‘Foodcourt’ bied die grootste verskeidenheid op die N4. Hier is ‘n Steers, ‘n Ocean Basket , Debonairs , Fego Caffé en ook nog Giramundo Flame Grilled Chicken asook die Family Tree - Biltong and Curio Shop - (met alombekende beste biltong).

Die ‘Select Store’ het altyd goeie, vars voorraad en dan ook nog ‘n ‘Vida e Café’ koffietoonbank.

Vir puik en flink diens met 5-ster ruskamers en toilette – maak die Shell Ultra City op die N4 deel van jou reisbeplanning.
Adres:Middelburg
Kontaknommer:013 243 9622
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site