By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Skandia Roofing

Skandia Roofing op Ermelo is ‘n familiebesigheid wat beton-dakteëls en dakkappe vervaardig, en ook volledige dakke installeer.

Skandia Roofing maak gebruik van gevorderde sagteware vir die ontwerp van dakstrukture en spesialiseer ook in blootgestelde kappe, veral vir die residensiële mark. 

Skandia is ook betrokke by die oprigting van laekoste behuising en klein tot mediumgrootte Industriele geboue. 
Kontaknommer:079 202 6547
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site