By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Somerset Lakes Estate

Somerset Lakes Estate is ‘n gerieflike en veilige leefstyl-landgoed wat by Somerset-Wes geleë is, tussen die skilderagtige Hottentots-Holland berge en die Atlantiese Oseaan. 

Aan die hart van die landgoed lê ‘n dennewoud en ‘n meer van ses hektaar. 

Somerset Lakes Estate bied ‘n rustige, landelike leefstyl met al die moderne geriewe en fasiliteite. 

Dit sluit in ‘n verskeidenheid estetiese behuisingskeuses en ‘n skool sowel as volop  geleenthede vir watersport en ‘n magdom ander aktiwiteite. 
Kontaknommer:021 202 2200
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site