By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Sondela Natuurreservaat

Sondela Akademie is spesifiek gemik op die ontwikkeling van studente en gegradueerdes wat in die werkplek geïntegreer word terwyl hulle studeer.

Studies soos Gasvryheid, Byeenkoms-ondersteuning, Natuurbewaring, Korporatiewe en Besigheidsopleiding, Leierskap en Basiese Handvaardigheid word gekombineer met besigheidsprosesse in die werkplek en oorskry industrie-standaarde.

Sondela is trots op die ontwikkeling van geskoolde en gekwalifiseerde jong bestuurders wat alreeds in die werkplek slaag teen die tyd wat hulle gradueer.

Sondela Senior Leefstyl Landgoed is ʼn beveiligde volhoubare leefstyl-landgoed vir vyftigplussers in die Bosveld.

Veilig binne-in Sondela Natuur Reservaat met volle gebruik van die oord, is dit die ideale plek as jy op soek is na ʼn rustige leefstyl met ryk diere-lewe rondom jou. 

Dié uitstekende beleggingsgeleentheid het  bekostigbare pakkette. Kontak hulle vandag nog vir jou eie stukkie Bosveld.
Kontaknommer:014 736 8800
Copyright © Ontbytsake 2019 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site