By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Sparrow Properties

Sparrow Properties is die bemarker agter die ontwikkelling van Brooklyn Gate, Menlo Gate, Hillside Gate en nou die splinternuwe Mulbury Gate op die hoek van Atterbury en The Hillside Road, Lynnwood, Pretoria. 

Die behuising is gebou met vandag se besige leefstyl in gedagte. Belangrikste is die kwaliteit van die bouwerk en baie goeie sekuriteit - hulle vorige ontwikkellings kan pa staan daarvoor.

Die Gates’ se nuwe ontwikkeling, Mulbury Gate – hulle streef na hoë gehalte naverkope diens, omdat hulle, hulle kopers as beleggers beskou.
Kontaknommer:083 227 7517
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site