By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

St Aidan's Guest Cottage

St Aidan's Guest Cottage bied warm Grahamstad gasvryheid in ‘n pragtig gerestoureerde, goed geposisioneerde historiese huis op die hoek van Milner & Constitution strate.

'n Heerlike Engelse Ontbyt word daagliks bedien en die voltydse personeel sal sorg vir al jou behoeftes. 

Al die kamers het selfsorggeriewe en die pragtige inheemse tuin bied talle kuierplekkies vir ontspanning in 'n rustige omgewing. 

Daar is ook braaigeriewe vir diegene wat die buitelug geniet.

St Aidan's Guest Cottage – gerieflike en gemaklike bederf in Grahamstad.
Kontaknommer:046 622 7448
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site