By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

St Paul’s Natuurreservaat

St Paul’s Natuurreservaat is sowat vyftig kilo’s van Nelspruit in die lowerryke Schoemanskloof geleë. 

St Paul's Natuurreservaat bied ‘n unieke geleentheid aan natuurliefhebbers, bergfietsryers, voëlkykers en almal wat  graag gehaltetyd in harmonie met die natuur deurbring. 
 
Verskeie wildsoorte is hier in hulle natuurlike tuiste herstel, te midde van grasvelde, proteabedekte berghange, ‘n waterval wat ‘n stil stroom word en deur oeroue  inheemse woude vloei..  

Dis ‘n paradys vir rare spesies, en ‘n paradys vir  diegene wat smag na rus en vrede, net ‘n paar uur se ry uit die stad uit.
Adres:Schoemanskloof
Kontaknommer:082 577 4898
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site