By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Steyn City

Steyn City in die noorde van Johannesburg was die versekeringsmagnaat, Douw Steyn, van Auto and General se droom .

Hier kan jy nou gesogte eiendom en erwe bekom langs die wêreldklas Gholfbaan ontwerp deur Jack Nicklaus. 

Die pragtige klubhuis vorm die fokuspunt van die leefstyl landgoed wat ook kantore, 
’n kunspark, speelareas en ’n aftree-oord insluit.

Steyn City – Niks kan jou voorberei vir wat jy hier sal sien nie.
Kontaknommer:010 597 1040
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site