By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Swallow Hills

Swallow Hills is ‘n residensiële Leefstyl Landgoed en sekuriteitskompleks binne die Riverfields ontwikkeling in Kempton Park.

Riverfields is besig om ‘n  unieke en merkwaardige nuwe manier van leef te ontwikkel - waar ‘n mens sal kan woon, werk en sosiaal groei. Jy sal die gemeenskaplike sportfasiliteite, staproetes en bergfiets-rybane kan geniet en vele meer. Met ‘n klem op veiligheid en sekuriteit kan jy en jou gesin baat vind by opwindende geleenthede.

As jy moet pendel, bied Swallow Hills maklike en vinnige toegang tot die lughawe, Rhodesfield Gautrainstasie, en ook die snelweë na Pretoria en Johannesburg.

Swallow Hills is die derde sekuriteitsdorp van die gesoute Riverfields ontwikkellings-span, bekend vir Glen Erasmia Boulevard en Glen Eagle Estate. 

Swallow Hills Lifestyle Estate – Kontak Erasmus Boulevard Eiendomme vir enige navrae met betrekking tot die verkope van erwe, boupakette, bestaande huise en deeltitel ontwikkellings. Kommersiële navrae vir die groter Riverfields ontwikkelling is ook welkom.
Kontaknommer:Erasmus Boulevard Eiendomme: 083 381 0458
Copyright © Ontbytsake 2019 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site