By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

The Fig Tree House

So 35 kilometer buite Nelspruit in die Krokodilpoort Natuurreservaat is “The Fig Tree House” in ’n reuse Wildevy-boom.

Hier kan jy stilte en kalmte kom ervaar – weg van die lewe se gejaag en geraas. Hier is baie voël- en dierelewe te besigtig en ook ’n verskeidenheid plante en bome. Ook wandelpaaie en berge om te klim.... Besoekers is welkom om hulle eie fietse te bring.

“The Fig Tree House” – ’n regte Afrika boomhuis waar jy werklik in ’n ander wêreld kan kom bly.
Kontaknommer:072 0355 685
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site