By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

The Log Cabin Apartment Hotel

The Log Cabin Apartment Hotel in Standerton is net so 600 meter van die Vaalrivier, die dorp en die ouetehuis. Dis ‘n lekker blyplek wat bestaan uit 7 selfsorg-houthuise en 6 selfsorg eenslaapkamer-woonstelle.

Die houtafwerkings gee die Log Cabin sy sjarme en heerlike etes word ook op aanvraag verskaf. 

Hier is ’n pragtige Lapa asook ’n swembad en onthaalsaal wat maklik 80 mense kan akkomodeer vir troues of konferensies. Groepe is meer as welkom. 

Mense kom weer en weer hier kuier vir die rustige vakansie-atmosfeer in ’n veilige omgewing. Die diens is altyd vriendelik en hulpvaardig. 

The Log Cabin Apartment Hotel– lieflike bekostigbare verblyf in ten volle toegeruste eenhede.
Kontaknommer:017 712 1688 / 083 660 6648
Copyright © Ontbytsake 2020 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site