By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Totalcare Belle Rio Leefstyl Landgoed

Buite Upington oppad Kanoneiland toe is die Belle Rio Leefstyl Landgoed. Die Karsten Familie en Totalcare Living het kragte saamgespan om dié topklas aftree- en leefstyllandgoed te ontwikkel en tans word eiendomme en erwe te koop aangebied. Met hoësorg en bystandsorg in die moderne sorgsentrum, is dit die ideale plek om af te tree in die Noord-Kaap sonskyn.

Die landgoed en erwe is langs die pragtige Oranjerivier, omring met suurlemoenboorde en wonderlike natuurskoon.

Totalcare se Belle Rio Leefstyl Landgoed is tans die enigste van sy soort in die Noord-Kaap. Dis nou die tyd om te belê in ’n veilige aftreelandgoed met sorgfasiliteite.
Kontaknommer:086 113 0456
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site