By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Tuinroete Woonwaens, Campworld & Safari Centre

Die Tuinroete Woonwaens, Campworld & Safari Centre, is al baie jare hier in die industriële area tussen Mosselbaai en Hartenbos, vanweë al die heerlike kamplekke in die omgewing.  

Hulle hanteer die verkope, diens en herstelwerk van woonwaens, sleepwaens en ook die opbou en toerus van 4x4 voertuie en woonwaens. 

Verder verkoop hulle ook gebruikte karavane, motorwaens, tente, karavaan-bybehore, buitelug goeters en kampeertoerusting.

Tuinroete Woonwaens, Campworld & Safari Centre by Mosselbaai bied die beste produkte op die mark gekoppel met vriendelike, professionele diens. Maak gerus ’n draai – jy word met ope arms verwelkom.
Adres:Mosselbaai
Kontaknommer:044 695 2602
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site