By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Vinboho

Vinboho in Uys Krige Rylaan, Panorama, is ‘n gastehuis met ’n verskil - hulle kliënte verlaat hulle as vriende, gretig om weer te kom kuier. 

Verder koordineer Vinboho troues, konferensies en funksies, met dié daadwerlkike verskil dat elke funksie as uniek beskou word en en ook so gekoordineer word, vol inspirerende nuwe idees.

Die vyf gemaklike kamers is met sorg ingeklee en elkeen vertel sy eie storie - Tree of life, French Flair, Time and again, Shalom Leez en Rustic Wonder.

Boverwagte diens, respek vir gaste se privaatheid en hope inspirasie en nostalgie is die wagwoord van Vinboho. Die heerlike, smullekker ontbyte, aandetes en ander bederfies is net bloot  uit die boonste rakke.
Kontaknommer:084 797 7979
Copyright © Ontbytsake 2019 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site