By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Viva Schoemanskloof

Viva Schoemanskloof is tussen Machadodorp en Nelspruit geleë, sowat vyftig kilometer van Nelspruit af. 
Viva Schoemanskloof het ‘n 24-uur vulstasie met Quickshop, OTM, take-away en ten volle gelisensieerde restaurant wat ook wegneem-etes aanbied,  asook ‘n padstal met curio’s, droë vrugte en Laeveldvrugte in seisoen. Hulle ‘pet farm’ sal ook eersdaags voltooi wees. 

Oorkant Viva is ‘n eko-landgoed waar buffels, kameelperde, sebras en koedoes gereeld gesien kan word.
Besoekers is altyd verseker van vriendelike diens by Viva wat die skoonste toilette in die land het.
Adres:Schoemanskloof
Kontaknommer:079 358 2214
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site