By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Wigwam Aftree Landgoed

Wigwam Aftree Landgoed het in 2016 ontstaan toe ‘n groep sakemanne van Rustenburg die ou en welbekende Wigwam Hotel en vakansie-oord omskep het in ‘n unieke en moderne afreeplek.

Die Oord bied aktiewe aftrede met fasiliteite vir sport, ontspanning, versorging en stokperdjies reeds in plek.

Versorging word professioneel gedoen met ‘n volledige mediese span voltyds aan diens. Wigwam bied die geleentheid om Deeltitel eienaarskap of lewensreg te koop en daar is selfs opsies om net te huur.

Wigwam Aftree Landgoed – Aftrede geskik vir die nuwe generasie.


www.wigwam.co.za 
Kontaknommer:Ontwikkelings: Zach 082 826 5127 & Verkope: 068 596 5723
Copyright © Ontbytsake 2019 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site