By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Windpomp 14

Windpomp 14 kampterrein en restaurant is in 2015 heropen met 'n vennootskap tussen Sun Karros Lifestyle Safaris en Namibia Wildlife Resorts. 

Die ‘Barnyard pub and Grill’ restaurant het volledige kroeggeriewe met die beste yskoue bier in die woestyn. Die indrukwekkende spyskaart bestaan uit tradisionele gesonde kos en daar is lewendige vermaak en gebeurtenisse soos die jaarlikse "Big Catch" toernooi.

Windpomp het 31 kampplekke. Buiten die 11 Luukse kampplekke is daar 20 standaard staanplekke met gemeenskaplike toilette en storte. Almal het elektrisiteitspunte en waterkrane en die diens hier en by die restaurant is uitstekend, eerlik en betroubaar.

Windpomp 14 – ware Namibiese romantiek op die Skedelkus.
Kontaknommer:+264 83 700 4414
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site