By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Windtown Lagoon Hotel en Spa

Windtown Lagoon Hotel en Spa op Langebaan is ‘n unieke internasionale watersport-oord digby die hoofstrand.

Windtown is ‘n alles-in-een fasiliteit met gerieflike verblyf in agt-en-twintig hotelkamers, en smaaklike etes in die gelisensieerde Breeze Restaurant. 

Hulle konferensie-, spanbou- en bruilofsgeriewe is uit die boonste rakke, en gaste kan volkome in die Spa ontspan.

Windtown  beskik ook oor ‘n watersportskool vir sweefskilesse en ‘n winkel met ‘n wye reeks produkte. 
Kontaknommer:022 772 2159
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site