By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Zelri Properties

Zelri Properties in Muckleneuk, Pretoria, is ‘n eiedomsagent  waar alles met ‘n passie en liefde vir die bedryf aangepak word. Van die begin af wou hulle ‘n verskil maak in hierdie bedryf.

Sedert 2004 doen hulle eiendomsbestuur en verkope, verhuring van eiendomme en boonop deeltitel bestuur - ‘n volronde diens vir almal.

Zelri Properties se unieke en persoonlike styl van dienslewering ten opsigte van eiendomsbestuur geld vir beide beleggers en huurders. Dit is die resultaat van die eienaars van die maatskappy se persoonlike betrokkenheid by alles wat gedoen word.

Zelri Properties – Jou leier in eiendomsbestuur.
Kontaknommer:012 343 4548
Copyright © Ontbytsake 2019 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site