By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Zimbali Lodge

Die Zimbali Lodge by Ballito is reeds bekend as een van die top oorde in die land en dinge staan nie stil daar nie. Baie nuwe belleggingsmoontlikhede is aan die kom.

Zimbali bied alles – puik sekuriteit, luukse eenhede en professionele bestuur deur die IFA Hotelgroep. 

Hulle is tans besig met die bou van‘n volledige aftree-oord  en konferensiefasiliteite vir 500 mense. Kontak hulle gerus.
Kontaknommer:032 586 1984
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site