By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Black Mountain Foods

Black Mountain Foods in Krugersdorp, vervaardig meer as 100 vleisprodukte wat wissel van ontbeende en gestopte hoender, tot lam, bees, volstruis en wild. Hulle voorsien bekende kleinhandel-supermarkte, hotelle en spyseniers.

Elke porsie is met die hand uitgekies vir gehalte en net die beste bestanddele word gebruik. Al die Black Mountain geure word individueel saamgestel. Black Mountain Foods is trots op hulle reputasie as die beste verskaffer van vleis- en pluimveeprodukte met toegevoegde waarde.

As 'n leier in nuwe produk-ontwikkeling, kan kliënte staatmaak op hulle om voortdurend te verbeter met die verskeidenheid van produkte vir hulself en die kliënt.

Black Mountain Foods – hulle streef vir 100% en niks minder nie. Kyk uit vir hulle logo – daar is baie namaaksels.
Kontaknommer:011 664 7744 / 6608
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site