By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Boma Vleismark

Boma Vleismark in Moreletapark, Pretoria,  is die afgelope 22 jaar deel van die gemeenskap in die ooste. 

BOMA Vleismark bied als vir die braai: rypgemaakte biefstuk,  geurige wors, sappige sosaties, skilpadjies en meer. Die Deli in BOMA voorsien klaargaar etes soos bobotie, lams-, hoender- en wildspastei – gereed om op te warm en te bedien. Sondae se gaar, warm wegneem-etes is baie gewild. 

By Café BOMA kan vriende kuier met ‘n keuse van perfek gaargemaakte biefstuk, hamburgers, ontbyt, of lekkernye met bobaaskoffie. 

Café BOMA is saans oop, ideaal vir gesins-etes met huiskos, groente en slaai.
Adres:Pretoria, Gauteng
Kontaknommer:012 998 8711
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site