By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Bosveld Slaghuis

By die Bosveld Slaghuis in Klerksdorp was lekker nog nooit so lekker nie. Hulle sukses is dat daar geen kortpaaie gevat word nie. Hier kry jy net kwaliteit vleis en produkte wat met sorg en moeite voorberei word.

Die braaiwors en biltong word tradisioneel gemaak en die eienaar, Arno Visagie, meng self die speserye daarvoor.

Verder is hier ook alles wat jy mag nodig kry vir enige geleentheid, bedien met passie, vriendelikheid en bo alles – teen goeie pryse. 

Bosveld Slaghuis – generasies se kennis is oorgedra om vir jou vandag net die beste te bied.
Adres:Plataanlaan 72, Klerksdorp
Kontaknommer:018 468 6987
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site