By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Brothers Coffee

Brothers Coffee op Groot Brakrivier is ‘n spesialis koffieroostery en verspreider wat groen koffiebone direk uit Oos-Afrika invoer en koffie van reg rondom die wêreld vir hulle kliënte verkry.

Brothers Coffee rooster koffiebone vir restaurants en koffiekroeë en bied omvattende koffie-oplossings aan, van die ontwikkeling van pasmaak-koffiemengsels tot die voorsiening van masjinerie en opleiding van baristas.

Brothers Coffee streef daarna om die koffiekultuur te bevorder. Hulle bejeën elke stap in die maak van koffie met ontsag, vanaf die identifisering van die beste bronne van koffiebone, deur die rooster daarvan, tot by opleiding aan kliënte sodat hulle hul koffie op die regte manier aanbied.
Kontaknommer:078 940 8301
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site