By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Buon Gusto

Buon Gusto beteken “lekker smaak” en dis presies waarop Buon Gusto Cuisine hulle toespits. Hulle is in 2009 gestig as 'n voedselverwerkings-maatskappy om produkte aan konsessiehouers te voorsien met konsekwente aflewering en mededingende pryse. Die maatskappy is 'n volle filiaal van “Taste Holdings”, 'n JSE-genoteerde maatskappy.

Buon Gusto vervaardig onder andere souse, speserye en proteïen-produkte soos vleis en hoender - hoofsaaklik vir kliënte soos Maxis, Zebro’s, Scooters Pizza, St Elmo’s en Domino Pizza.

Verder is Buon Gusto in staat om voedselprodukte te ontwerp rondom spesifieke behoeftes van verbruikers en kliënte, eerder as om produkte te lewer wat hulle dink behoort te verkoop in die mark.

As jy op soek is na 'n gewaarborgde produk teen werklik kompeterende pryse, met die gerustelling van aflewerings wat altyd op tyd is, is Buon Gusto Cuisine dié mense om te nader.

Buon Gusto – voedselverwerking volgens jou voorskrifte!
Adres:Cullinan
Kontaknommer:012 734 7918
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site