By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Café Kreme

Café Kreme in Centurion voorsien volkome oplossings in verversingsdrankies wat op die perseel aangebied word, aan organisasies. 

Café Kreme, as korporatiewe agent vir Famous Brand Coffee Company, verskaf ‘n verskeidenheid premium koffies sowel as Dilmah Tee, Shiver Slush en handelsmerk Mineraalwater gebottel en in watermasjienformaat. 

Hulle bied verskeie boon-tot-koppie koffiemasjiene, Barista-beheerde masjiene en koffie-verkoopsoutomate op ‘n verhuring-, gratis leen- of verkoopsbasis aan. 

Café Kreme evalueer eerstens die spesifieke behoeftes van ‘n maatskappy om die perfekte oplossing te bepaal. Versiening en instandhouding van die masjiene vind deurgaans plaas. 

Café Kreme bied ‘n vennootskap aan hulle kliënte om verversingsdrankies teen ‘n bekostigbare prys en met die grootste gerief te voorsien. 
Kontaknommer:012 566 3056
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site