By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Die Padstal

Elize en Flippie Lourens het Die Padstal by die Engen One Stop, op die N3 buite Villiers, in 2013 oorgeneem en die omset binne twee jaar verdubbel.

Hoe? Hulle het die Padstal uniek gemaak – Biltong... Lekkergoed... en koekies wat jy nie op ander plekke kan kry nie. Dan nog sepe en badsoute... en selfs ‘n linne- en voorskootreeks.

Die personeel by die padstal blom met plattelandse gasvryheid en gaan uit hul pad om kliënte te help. Hulle geniet hulle werk en kan jou alles omtrent al die uitsonderlike produkte vertel.

Met letterlik 80% unieke produkte – altyd vars, tuisgemaak en uitstekende kwaliteit – is Die Padstal buite Villiers, ‘n moet om te besoek.
Adres:Villiers
Kontaknommer:082 859 3117
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site