By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Frank’s Meat

In 2003 het Frank’s Meat sy deure oopgemaak. Netheid, goeie diens en uitstekende produkte het gesorg vir goeie vooruitgang. Vanjaar is nog ‘n tak by Retail City geopen. Hier strewe hulle om net die beste diens te lewer en gehalte produk te verkoop in die mees higiënise toestande.

Frank se skoonouers was albei kenners op die gebied en hulle resepte word nog steeds net so gebruik. Biltong en Braai was hul breinkind in 1983. Jare se ondervinding het sukses gebring en Frank het ingekoop. ‘n Biltongfabriek het gevolg naamlik Boude en Blaaie.

Enige werknemer wat by Frank’s Meat werk, moet die kuns onder die knie hê om alle klante eerste te stel.
Kontaknommer:0861 001 666
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site