By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Fruitime Fruit Juices

Fruitime Fruit Juices is ‘n pionier in die vrugtesapmark. Die onderneming het in 1989 ontstaan en bestaan dus reeds 27 jaar. 

Fruitime verpak en versprei ‘n reeks drinkgoed en ander verbruikersprodukte onder die Fruitime naam, asook ander eie en privaat handelsmerke. 

Dit sluit in:
- 100% Vrugtesappe en nektars
- Gesuiwerde water
- Ystee
- Lemontime Lemonades
- Aloe Vera koeldranke
- “Dairy blend” konsentrate en “reg om te drink” produkte vir Summerland en Nandi.
- Konfyte
- Ontbytpappe
- en Poeier koeldrankprodukte.

Met enige Fruitime produk, kry jy kwaliteit teen ‘n baie mededingende prys. Met die kontrak ontwikkelings- en verpakkingsdienste word professionele en persoonlike aandag aan die unieke behoeftes van kliënte gegee.

Fruitime – net die beste in alle opsigte.
Kontaknommer:011 422 4555
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site