By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Granny’s Pies

Sentraal in Parys is die Granny’s Pies fabriek. Hulle het begin in 2007 en het vanweë hulle eie bemarking en natuurlik – die heerlike pasteie – gergroei tot ‘n maatskappy wat 6500 dosyn pasteie per week bak en versprei. Aflewerings word gedoen in Vereeniging, Fochville en so vêr as Klerksdorp.

Granny’s Pies bevat net vars, gehalte produkte wat op ‘n daaglikse basis gebak word. Elke honger maag daar buite kan by dié kraakvars, gesondheids-gevulde pasteie baat. Besoek gerus hulle tuisnywerheidsdiens hier by die fabriek as jy weer deur Parys ry....

Granny’s Pies – tuisgebak lekker, uniek en onnodig om te sê – net soos Ouma dit gemaak het.
Adres:Parys
Kontaknommer:076 117 1364
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site