By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Grill & Company

Grill & Company, geleë in die "95 on Main Lifestyle Sentrum" in Humansdorp, is 'n familierestaurant wat soveel meer bied.

Ten spyte van die feit dat hulle tot 120 mense kan hanteer, spog hierdie luukse restaurant met 'n rolstoelvriendelike funksielokaal en maak voorsiening vir groot of klein verjaarsdae, besigheidsfunksies en troues. 

Onnodig om te sê – die kos is uit die boonste rakke.

Grill & Company bied goeie pryse, kwaliteit vars kos met geur en uitstekende diens met daaglikse spesiale middagete aanbiedings. 

Grill & Company – luuks en multifunksioneel – die beste waarde vir gesinne, pensioenarisse en kinders.
Kontaknommer:042 295 2777
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site