By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Kardoesie Tuisnywerheid

Kardoesie Tuisnywerheid in die Secunda Winkelsentrum bak en brou sedert 1984 al, net die beste en lekkerste vir Secunda en omgewing. 

In 2014 het hulle die koffiewinkel ook geopen en nou is dit dié kuierplek in Secunda.

Kardoesie bied ook eksklusiewe geskenke en snuisterye en as jy die gesellige atmosfeer wil gebruik vir ‘n funksie sal hulle graag help.

Kardoesie Tuisnywerheid – Die vriendelikheid en top gehalte, bied ‘n gesellige tevredenheid vir alle kliënte.
Kontaknommer:017 634 5666
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site