By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Maxi’s Lichtenburg

Maxi’s Lichtenburg is jou huis weg van die huis af - ‘n Gesins Restaurant wat vir die hele familie ‘n diens lewer. Ontbyt, burgers en braaigeregte asook koffies en lekkernye is hulle spesialiteit. 

Maxi’s doen ook buffet etes en ontvang graag besigheidsgroepe vir vergaderings of etes.

Dit sluit in enige privaat geleenthede soos, kinderpartytjies, ooievaartee’s, kombuistee’s, verjaarsdae en sommer romantiese etes vir verliefde paartjies.

Die vriendelike diens in jou eie taal – persoonlike kontak tussen gaste en bestuur – goeie gehalte kos – die gesellige atmofeer in ‘n perfek gerestoreerde gebou met plankvloere en staalplafonne, maak Maxi’s absoluut uniek.
Kontaknommer:018 632 1595
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site