By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Maxspice

Die ‘Max’ in Maxspice staan vir maksimum - maksimum smaak en maksimum natuurlike speserye.

Maxspice het in 2011 speserye begin meng in Ventersdorp en in 2014 ’n fabriek in Derby  begin. Vanjaar het hulle nog ’n fabriek in Silverton, Pretoria geopen en het so gegroei dat hulle nou ook self alle verspreiding hanteer.

Daar word meestal natuurlike speserye in hulle mengsels gebruik, wat die smaak en geur in kos beter uitbring. Vleisverwerkers kan ook verpakkingsmateriaal, derms en sakkies by Maxspice aankoop.

Maxspice – Hoë gehalte speserye en speserymengsels teen bekostigbare pryse, gekoppel aan uitstekende diens.
Kontaknommer:012 804 0289 / 018 011 0405
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site