By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Meals on Main

Meals on Main is ‘n kitskos restaurant vir wegneem-etes en aflewerings deur Mr. Delivery in Somerset-Wes, Strand en Gordonsbaai.

Alle produkte is vars en word besonder smaaklik voorberei met natuurlike bestanddele van die hoogste gehalte. Die toesighoudende sjef is ook die bestuurder om topklas gehalte te verseker.

Hulle is welbekend vir hulle fantastiese Gatsby’s, tuisgemaakte ‘Char-grilled’ 150 gram ‘patty’ burgers, hulle braaibroodjies, Vis en Chips... en uitmuntende vars seekos, bedien met die sjef se spesiale geheime souse.

Meals on Main – die spyskaart is beskikbaar op die webwerf waar jy met gerief kan bestel en betaal.
Kontaknommer:021 851 3012
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site