By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Mo-Zam-Bik Restaurant

Die MoZambik restaurant het begin as 'n droom tussen twee vriende, Ryan Stewart en Brett Michielin. 'n Droom oor ‘n familie restaurant waar hulle in staat is om hulle passie vir kos en kook met jou te deel; waar jy Mosambiek op jou voorstoep kan ervaar. Hierdie droom het 'n werklikheid geword en nou het hulle ‘n totaal van agt restaurante!

By Mozambik kan jy ontspan en jou gedagtes laat gaan en verbeel jy sit in 'n outentieke Portugese restaurant, op die wit strande van Mosambiek terwyl jy kyk na die kristalhelder see.

Kom en ervaar die kulinêre genot van Afro-Porto kookkuns. 

Mozambik - Die Gees... Die klank... die Smaak... Die Ritme...
Kontaknommer:032 946 0979
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site