By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Norma Jean’s Diner

In een van die oudste geboue in Kareedouw op die R62, is die ongelooflike Norma Jean’s Diner. Norma Jean’s sorg vir elkeen se kossmaak. Daar word daagliks kos gemaak van steaks tot seekos.

Van hulle gewildste geregte is pizza, hamburgers en natuurlik hulle bekende varkribbetjies. 

Norma Jean’s Diner is ‘n familierestaurant, bekend vir hulle kwaliteit kos en vriendelike diens.

Die atmosfeer van die restaurant bevestig waarom Norma Jean’s Diner, as die juweel van Kareedouw bekendstaan. Hier kan jy verjaar, partytjie en kombuistees hou of sommer net lekker in die kroeg kuier.

Norma Jean’s Diner – Hulle is oop sewe dae per week van soggens tot laat.
Adres:Kareedouw
Kontaknommer:042 2880 289
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site