By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Norma Jean’s Lifestyle Centre

Norma Jean’s Lifestyle Centre is ‘n uitsonderlike samesmelting van ‘n koffie-, geskenk- en klerewinkel in Schumannstraat, Vanderbijlpark. Norma Jean - Marilyn Monroe se doopnaam, is die inspirasie vir die ‘wegbreek van alles, deel ‘n oomblik met geliefdes en vriende’ plekkie. Hulle hou van Marilyn Monroe se leuse “It’s better to be absolutely ridiculous, than absolutely boring.”

Norma Jeans Lifestyle Centre bedien Banting en Paleo geregte sowel as al die normale lekkernye, ligte etes en kan meeste disse voorberei vir wegneemgerief. Die atmosfeer beloof ‘n rustige samesyn en etes kan selfs buite in die tuin langs die swembad geniet word. Cassandra oortref haarself met spesiale geleenthede en tema funksies. Sy gebruik top kwaliteit produkte en sal die ekstra myl loop vir spesiale versoeke. 
Kontaknommer:016 982 3662 / 082 722 3119
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site