By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Oelies Pub

Oelies Pub in Elandsheuwel, Klerksdorp, is ‘n tradisionele Noordwes watergat, wat al meer as 30 jaar lank jou dors kan les met heerlike goedkoop etes as ‘n pluspunt daarby.

Gedoop deur die oorspronklike eienaar Oelof Bekker, doen “Oelies Pub” vandag nog dinge soos hy dit sou gedoen het – hulle voorsien kuiertyd met “DJ’s” wat goeie musiek speel en daar is daagliks spesiale aanbiedings op die kosfront.

By Oelies Pub kan jy lekker ontspan en tuisgemaakte etes kry teen werklike goedkoop pryse – dis juis hoekom hulle altyd so vol is tussen 1 en 3. 

Elke dag van 5 tot 6 is “happy hour” en Vrydagaande gaan jy tien teen een net staanplek kry, want Oelies is Klerksdorp se kuierplek.

Oelies Pub – Die beste vriendelike diens – die lekkerste, volste kuierplek in die Noordwes provinsie.
Kontaknommer:018 462 4067
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site