By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Oskars Deli

Oskars Deli op Hermanus is ‘n gesinsbesigheid wat mense, kos en onthaal eerste stel. 

Oskars Deli is ‘n restaurant en bakkery, waar alles sover moontlik met die hand en tuisgemaak word, van gehaltebestanddele soos die broodrolletjies, vleisrolletjies, burgers en koffie, tot by koek en pasteitjies. 

Oskars Deli bied kwaliteitkos, smaaklike tuisgebak, ligte middagetes, plaaslike wyn, geurige koffie en ‘n verwelkomende ambiance. Gaste word met oorgawe en entoesiasme bedien.
Kontaknommer:028 312 3873
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site